Harry Stubbe maakte onlangs met Cycletours een fietstocht door Namibië. Tijdens die tocht haalde de groep het nieuws in het dagblad De Republikein uit Namibië. Zie onderstaand artikel, dat ook op de website van Cycletours staat:
|
Namibië
’n paradys vir fietsryers |
|
|
Die
groep Nederlandse fietsryers wat die land deurkruis en die natuur, diere
en klimaat baie geniet. VIR fietsryers is Namibië boaan die lys van
voorkeurbestemmings wat op ’n fiets verken kan word. ’n Groep van
tien Nederlandse trappers onder leiding en ondersteuning van die
toergids Monique Zilverentant van Cycletours het al ver gevorder op
hulle toer van 1 300 km deur die land. Hul roete strek vanaf Windhoek na
Rehoboth, Namibgrens, Solitaire, Vogel Federberg, Swako
Die
weer is uitmuntend, vertel een. Die nagte koel, met die mooiste sterre.
Hulle is almal mense wat hou van kamp en die natuur geniet. Hierdie
fietstoer duur 24 dae van strawwe trap. Dis gesellig en lekker, vertel
hulle al etende aan skywe waatlemoen wat in die saamry-spens van hul
gids bewaar is. Sy is al soos
|
|